backup-gletser

Backup-gletser • /bêk-ap-glet-sêr/ noemnaam beskrywend en identifiseerend aan: Daai stuk ys in die sakkie wat net nooit in blokkies wou breek nie. Wat dan uit blote frustrasie uit die sakkie verwyder word om dan doelloos en eensaam in die vrieskas rond swerf vir ? week of twee. Die dag as jy vergeet het om ys te koop dien die stuk sy eindelike doel om net daai eerste dop oor die lippe te help kry. Soms is daar stukkies brokkoli putte in vas gevries, maar onder omstandighede mag dit egter ge ignoreer word.