Luigat

‘n Luigat is ‘n ou wat by ‘n bring-en-braai aankom, sy vleis iewers naby die braai neersit, en dan vir die res van die aand by die vrouens sit en kakpraat