Roffelkopter

As die manne so lekker dronk om die vuur staan en grappe vertel en ‘n grap is so goed dat een van die ouens op die gras rol soos hulle roggel van die lag