Blou Bul Biltongpotjie

Posted by Kobus Jan Tromp

Ingredients

  • Olyfolie
  • Gegeurde sout
  • Ketel kookwater
  • 3 Uie, gesny
  • 1 Pakkie sampioene, gesny
  • 1 Pakkie gesnipperde spek
  • 1 Pakkie frankfurter worsies, gesny
  • 1 Pakkie cheesegriller worsies, gesny
  • 1 kg biltong chunks, gesny in 1cm chunks
  • Halwe pak geskroefde noedels
  • 1 Blik pitmielies
  • 3 Gesnyde soetrissies
  • 250g gerasperde kaas
  • 2 Houertjies vars room

Method

  • Braai uie en sampioene in olyfolie met gegeurde sout
  • Gooi spek by en braai vir 2 minute
  • Voeg dan die worsies by en braai vir 5 minute
  • Gooi skroefnoedels by met 1 ketel kookwater
  • Maak pot toe en kook vir 20 minute
  • Gooi biltong, mielies en soetrissies in
  • Maak deksel toe en stoom vir 5 minute
  • Maak oop en roer deur
  • Kyk net dat dit nie droog kook nie
  • Gooi kaas en room oor en laat staan vir 5 minute
  • Skep op en bedien met mengelslaai en waatlemoen.
This entry was posted in Beef, Recipes. Bookmark the permalink. Follow any comments here with the RSS feed for this post. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>