Posted by Liesie from Gauteng
Ingredients
1 Kg Bruismeel
1 Pakkie wit uie sop
500ml Karringmelk
1 Koppie geresperde kaas
Method
Meng alles saam en gooi uit in gesmeerde brood pannetjie. Bak teen 180 grade vir 1 uur lank.
Haal uit oond en laat effens afkoel in pannetjie.
Keer uit op ou afdroog doek en smeer bietjie margarine of botter aan al die kante van die brood
Vou toe met die doek dan droog dit nie uit nie.