Posted by Piet Smith van Roodepoort
Ingredients
1 Rou Snoek gevlek
Aromat
1 Pakkie Denny sampioene
Bottel Royco Italiaanse Slaaisous
Method
Plaas snoek met vel kant na onder op foelie.
Strooi gesnipperde sampioene oor snoek.
Sprinkel Aromat oor die sampioene.
Gooi die Royco Italiaanse slaaisous oor die die sampioen.
Maak die snoek heeltemal toe met foelie sodat sous nie kan uitloop nie.
Plaas op rooster met ‘n matige hitte vir ongeveer 15 na 20 minute.
Maak die foelie versigtig oop en toets met vurk of gaar. Moenie “overcook” dit veroorsaak dat die snoek droog word.
Geniet saam met droe wit wyn.


4 Trackbacks
[...] This post was mentioned on Twitter by Craig Ross. Craig Ross said: Snoek Braai http://braai.com/2010/04/01/snoek-braai/ #Braai4heritage #Rlabs [...]
…
RT @craigross316: Snoek Braai #Braai4heritage #Rlabs…
…
Snoek Braai #Braai4heritage #Rlabs…
…
Snoek Braai #Braai4heritage #Rlabs…