Bierblik Hoender

Chicken

Posted by Francois Drury

Ingredients

  • Jou gunsteling bier
  • Jou gunsteling spices
  • Knoffel
  • Heel hoender

Method

  1. Vat ‘n groot sluk van jou gunsteling bier
  2. Meng jou spice met ‘n bietjie knoffel en spice die hoender.
  3. Maak die hoender regop sit op die bierblik.
  4. Vat foelie en maak albei die drumsticks toe aan die onderkant.
  5. Plaas foelie oor die res van die hoender .
  6. Moet nie die foelie te styf teen die hoender druk nie.
  7. Plaas hoender op die kole vir so 1 uur 30 min.
  8. Dit is die beste hoender wat jy sal proe.

SHARE THIS RECIPE