Kaapse Snoek Braai
Posted by Jacques van Pretoria Ingredients 1 Rou Snoek Garlic Botter Appelkoos Konfyt Vuur Method Smelt 'n halwe botter in 'n klein pot op die stoof Sit jou snoek in 'n toekliprooster en begin braai Na elke draai smeer sous met kwas op. Braai vir ongeveer so half uur en geniet 'n regte kaapse snoek braai. SHARE THIS RECIPE