Braaied Brinjal Steaks

Vegetarian

Posted by toni Ingredients BRAAIED BRINJAL STEAKS Allow roughly ½ large brinjal per person, wash and slice lengthways into about 1cm slices. 1/3 cup cider vinegar 1/3 cup white vinegar 1/3 cup olive oil 1/3 cup fresh coriander, chopped 6 cloves garlic, minced juice of 1 lime or small lemon 2 tablespoons ground cumin 1 tablespoon crushed black peppercorns 1 ...

Snoek Braai

Fish

Posted by Piet Smith van Roodepoort Ingredients 1 Rou Snoek gevlek Aromat 1 Pakkie Denny sampioene Bottel Royco Italiaanse Slaaisous Method Plaas snoek met vel kant na onder op foelie. Strooi gesnipperde sampioene oor snoek. Sprinkel Aromat oor die sampioene. Gooi die Royco Italiaanse slaaisous oor die die sampioen. Maak die snoek heeltemal toe met foelie sodat sous nie kan ...

Karma-Free Kebabs

Vegetarian

Posted by Anne Campbell Ingredients 1 x box Fry's Traditional "Braai Sausages" (defrosted & each sausage cut into 4 pieces) 1 x tin diced pineapples drained 1 x red onion 1 x punnet whole mushrooms 1 x yellow or red pepper Skewer Sticks pre-soaked in cold water (so that they don't burn on the fire) Method Place ingredients onto skewer ...

Spicy Chicken Yogurt Marinade

Chicken

Posted by Tweens Ingredients This makes the chicken super soft when cooked. Lekker! Plain yogurt Chicken Tikka Paste Lemon Juice Mrs Balls Chutney Salt to taste Method Mix all together - let chicken marinade and cook in it SHARE THIS RECIPE

Musical Beans

Vegetarian

Posted by ChefCam from Cape Town Ingredients 1 Tin Baked beans 1 Banana sliced 2 TBSN mayonaise Method Mix altogether and eat SHARE THIS RECIPE

Kaapse Snoek Braai

Fish

Posted by Jacques van Pretoria Ingredients 1 Rou Snoek Garlic Botter Appelkoos Konfyt Vuur Method Smelt 'n halwe botter in 'n klein pot op die stoof Sit jou snoek in 'n toekliprooster en begin braai Na elke draai smeer sous met kwas op. Braai vir ongeveer so half uur en geniet 'n regte kaapse snoek braai. SHARE THIS RECIPE

Pofadder Wors

Beef

Posted by Kevin Ingredients 1 lewer (bees of wild) Peper Steak en Chops speserye 250gram kaas 2 medium tamaties 1 groot ui 100 ml vars room Skaap vet derm Method Was die lewer skoon en trek die velletjie af (dit kan langdradig wees en jy moet geduld hê). Sny die lewer in blokkies (10mm x 10mm) Voeg peper     speserye ...

Vark tot Hoender

Chicken, Pork

Posted by Jack Ingredients Hierdie marinade kan jy op meer as 1 soort vleis gebruik 125ml tamatie blatjang 125ml worcester sous 1 teelepel knoffel pepper na smaak 'n knippie Italian herbs 3 teelepels olyf olie 125ml gerasperde uie Method Meng alles saam Laat jou vleis oornag in die konkoksie. SHARE THIS RECIPE

Sardines

Fish

Posted by Emile Joubert Ingredients Sardines - not from a can. Frozen or Fresh Method Thaw the sardines. you do not have to clean them. The steaming guts add a terrific flavour to the flesh. This is true. Get a hot bed of coals. Rub the sardines with olive oil and rock salt. Braai as is for 3/4 minutes a ...

Die Snoek Artikel

Fish

Posted by Emile Joubert. WEG Ingredients Om 'n snoek te braai is soos om jou vrou te soen net warmer en meer bevredigend. Want almal het sy manier om dit te doen. Voor ek by Johann se tegniek uitkom onthou die volgende: Vermy 'n pap snoek. Dit is soos om katkos in meelvorm te eet Gevriesde snoek is daar niks ...