Kaapse Snoek Braai

Fish

Posted by Jacques van Pretoria

Ingredients

  • 1 Rou Snoek
  • Garlic
  • Botter
  • Appelkoos Konfyt
  • Vuur

Method

  1. Smelt ‘n halwe botter in ‘n klein pot op die stoof
  2. Sit jou snoek in ‘n toekliprooster en begin braai
  3. Na elke draai smeer sous met kwas op. Braai vir ongeveer so half uur en geniet ‘n regte kaapse snoek braai.

SHARE THIS RECIPE