Posted by Liesie from Gauteng
Ingredients
- 1 Kg Bruismeel
- 1 Pakkie wit uie sop
- 500ml Karringmelk
- 1 Koppie geresperde kaas
Method
- Meng alles saam en gooi uit in gesmeerde brood pannetjie. Bak teen 180 grade vir 1 uur lank.
- Haal uit oond en laat effens afkoel in pannetjie.
- Keer uit op ou afdroog doek en smeer bietjie margarine of botter aan al die kante van die brood
- Vou toe met die doek dan droog dit nie uit nie.
SHARE THIS RECIPE