Snoek Braai

Fish

Posted by Piet Smith van Roodepoort

Ingredients

  • 1 Rou Snoek gevlek
  • Aromat
  • 1 Pakkie Denny sampioene
  • Bottel Royco Italiaanse Slaaisous

Method

  1. Plaas snoek met vel kant na onder op foelie.
  2. Strooi gesnipperde sampioene oor snoek.
  3. Sprinkel Aromat oor die sampioene.
  4. Gooi die Royco Italiaanse slaaisous oor die die sampioen.
  5. Maak die snoek heeltemal toe met foelie sodat sous nie kan uitloop nie.
  6. Plaas op rooster met ‘n matige hitte vir ongeveer 15 na 20 minute.
  7. Maak die foelie versigtig oop en toets met vurk of gaar. Moenie “overcook” dit veroorsaak dat die snoek droog word.
  8. Geniet saam met droe wit wyn.

SHARE THIS RECIPE