Soet – Suur Hoender Potjie

Chicken

Posted by Shaun

Ingredients

  • 1 kg hoenderstukke goed opgekap
  • 500g skulp noodles
  • 250g spek
  • 1 bottel Sauvignon Blanc
  • 500g wit sampioene
  • 1 All Gold Mushroom pasta sous
  • 1 pakkie hoender noodle sop
  • 2 250ml room
  • 2 uie
  • Olyf olie

Method

  1. Die pot is n wenner van vele kompetisies en defnitief die moeite werd om te probeer.
  2. Braai die uie in die olyf olie, tot lekker bruin en sag, voeg die hoender by en laat die pot stadig prut vir 20min.
  3. Kook die noodles gaar binnenshuis en voeg die spek by die hoender en prut vir n ekstra 10 min.
  4. Voeg dan die gesnyde sampioene by en laat dit 10 min toe om te kook.
  5. Oplaas voeg die gekookte pasta en die sop (gemeng in 50ml water), die pasta sous, die room en sout en peper na smaak en laat die pot toe om 20 min te prut.

Bedien met n goeie Chenin Blanc.

SHARE THIS RECIPE