Posted by Jack
Ingredients
Hierdie marinade kan jy op meer as 1 soort vleis gebruik
- 125ml tamatie blatjang
- 125ml worcester sous
- 1 teelepel knoffel pepper na smaak
- ‘n knippie Italian herbs
- 3 teelepels olyf olie
- 125ml gerasperde uie
Method
- Meng alles saam
- Laat jou vleis oornag in die konkoksie.
SHARE THIS RECIPE